Die groot hartseer – Verlies Net soos volwassenes soms sukkel om die omvang van verlies te begryp, ervaar ons kinders dit dieselfde. Nie net reageer kinders anders as volwassenes op die verlies van ‘n familielid nie, hulle ouderdom speel ook …
Skermtyd riglyne vir besige ouers Ons brein is nie ontwerp vir konstante kennisgewings, eindelose opsies en kanale, veelvuldige toepassings, 40-uur week (plus 5 sosiale geleenthede), SMS’e, e-posse en WhatsApp’s nie. Geen wonder ons voel oorweldig, uitgebrand en angstig nie. Kom …
Angstigheid Hande in die hare oor my angstige kind! Wat maak ek? Hoe help ek hom? My kind wil nie in die oggende skool toe gaan nie. Waar kom die emosies nou vandaan? Wat staan my as ouer te doen? …
Vakansie verveeldheid So halfpad in die vakansie kom die stemmetjie – “Mamma ek weet nie wat om te doen nie – ek’s verveeld…” Menige ouer sug dan en dink ‘oe die vakansie is te lank’. Naarstigtelik kyk ons wanneer open …
My kind het nie maats nie! Die hulpkreet van menige ouer en kind die afgelope jaar. Maats het ‘n groot invloed op ‘n kind. Dit beïnvloed wat hy doen, hoe hy praat en waaraan hy onbewustelik blootgestel word. Hoe help …
Om vir ander om te gee, gee hoop! Dis moeilik genoeg om eienaarskap vir my eie emosies en praatwerk te aanvaar. Wanneer ek dan ook verantwoordelikheid aanvaar om ‘n maat se hart te beskerm is dit ongelooflik waardevol en soms …