Back

#Boertjies

Die primêre doel van hierdie organisasie is om ‘n liefde vir landbou te kweek by die jeug asook om die denkwyse van die jeug te verander sodat hulle betrokke kan word in die landbou deur middel van lewensvaardighede, beroepsrigtings, entrepreneurs en jeugskoue.

Tydens die jaarlikse Wes-Kaap en Nasionale Kampioenskappe neem leerders in 6 kategorieë deel naamlik:

Wolskape, Vleisskaap, Melkbok, Boerbok, Angora/Veselbok, Pluimvee

KOÖRDINEERDER:  Koos Strydom