R25.00
Trots om die Loerie te dra. Selfs in ons ore!
Lekker groot swemhanddoek in pragtige helder kleure.
Tumblers beskikbaar.
Hierdie waterdigte Poncho vou klein genoeg op om in jou tas te pas. Hou dit altyd byderhand. Mens weet nooit wat George se weer volgende na jou kant toe…
Sleutelhouers beskikbaar.