LGS Waterdigte Sakkie
R210.00
Hierdie sakkie is ideaal vir LO-drag, swemklere of kosblikke en waterbottels. Dit is waterdig, masjienwasbaar en groot genoeg om selfs jou tekkies in te pas.