#Slaandiebal
o/7, o/8 en o/9-krieketspelers speel mini-krieket. Hulle kry geleentheid om aan toernooie deel te neem. Hierdie ouderdomsgroepe het slegs 8 spelers in ‘n span. Mini-krieket word op ‘n kleiner veld gespeel en elke span kry 16 boulbeurte.
o/10, o/11, o/12 en o/13-krieketspelers speel op ‘n vol veld. Hulle is 11 in ‘n span en elke span kry 20 boulbeurte elk.
Spelers kry geleentheid om liga-wedstryde te speel. Aan die einde van elke wedstryd word ‘n speler van die wedstryd gekies.
Spelers wat 50 of meer lopies in ‘n wedstryd aanteken, 5 paaltjies of ‘n drie-kuns kry, ontvang ‘n krieketbal. Soveel as moontlik spanne word in die liga ingeskryf om te verseker dat almal ‘n kans kry.
KOÖRDINEERDER:
Douglas Wagner
SPAN | AFRIGTER/S |
o/13A | Douglas Wagner |
o/13B | Charl Maree |
o/13C,D | Marco Titus, Jayden Cedares |
o/11A | Inus Brooks, Ruan Boshoff |
o/11B | Phillip Fouche |
o/11C, D | Leighton Malgas, Marco Steyn |
o/9 A B C D E | Anton de Reuck, Bennet Nortje, Jayden Sedares, Marco Titus |
o/8 A B C D E | Anton de Reuck,Ruan Boshoff Phillip Fouche Leigthon Malgas, Bennet Nortje, Charl Maree, Jayden Sedares |
o/7 A B C D E | Anton de Reuck, Jayden Sedares, Charl Maree, Ruan Boshoff, Phillip Fouche, Bennet Nortje, Leigthon Malgas |






