Wagklas

Tydens wagklas word gr. 1 – 3-leerders in hul klasse geakkommodeer.  Dit is slegs vir leerders wat vir hul ouer boeties en sussies tot 14:00 by die skool moet wag.

Hierdie is nie ‘n algemene oppasdiens nie.  Dit is ‘n diens om ouers in ag te neem met die op- en aflaai van leerders in hul gesin.

TYE:

Gr. 1 en 2: 13:10 tot 14:00
Gr. 3: 13:30 tot 14:00