Back

#Loeriesbo

Hokkie vind in die 2de & 3de kwartaal plaas.

o/7:

Oefentye is tydens Junior Sport.
Fokus is op die ontwikkeling van balvaardighede.
Wedstryde word nie gespeel nie.

o/8:

Oefentye is tydens Junior Sport.
Fokus is op die ontwikkeling van bal- en spelvaardighede.
Die o/8’s neem aan 2 – 3 toernooie deel. Afhangende van die program.

o/9 – o/13:

Oefentye is Maandae en Donderdae.

WAAR ONS OEFEN;

o/9 – o/11:  Skoolterrein
o/13 Spanne:  Carpe Diem of York Quarry

WEDSTRYDE

o/8 – o/11:  Wedstryde bestaan uit toernooie, asook interskole waaraan ons deelneem.

o/13:  Wedstryde bestaan uit toernooie, ligawedstryde en interskole.

Ligawedstryde word in die streek gespeel:  Oudtshoorn, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai.

SUMMER SLAMMERS

Hierdie is in die vierde kwartaal ‘n groot lekkerte vir die gr. 5 & 6 spelers. Indien getalle dit toelaat, kry gr. 7 leerders ook geleentheid. Dit vind op die Astro plaas.  Spanne word deur die afrigters ingedeel.

Sodra die spanne ingedeel is, sal ‘n naam aan ‘n span toegewys word.  Afrigters word aan spanne toegewys, maar geen oefeninge vind plaas nie. Spanne gaan slegs speel en die hokkie geniet. Geen uitspeel of finaal nie.

Wedstryde word Maandae gespeel.  Daar is kostes aan verbonde en dit is vrywillig.

SAMESTELLING VAN SPANNE:

o/7 – o/96 Spelers aan ‘n kantVeldgrootte:  Kwart van rugbyveld
o/10 – o/118 Spelers aan ‘n kant. 7 + 1 DoelwagterVeldgrootte:  Helfte van rugbyveld
o/12 – o/1311 Spelers aan ‘n kant. Spanne bestaan uit 14 spelers om sodoende voorsiening te maak vir beserings en ruilings tydens wedstryde.Veldgrootte:  Gewone hokkieveld.  Wedstryde word op gras gespeel, maar daar is ook geleenthede waar daar op die astro gespeel word.

KOÖRDINEERDERS:

Juniors:  o/9 – 11 Lindi Marais | Seniors:  o/12 – 13 Alexander Venter

SPAN

AFRIGTER/S SEUNS

AFRIGTER/S DOGTERS

o/13 A

Alexander Venter

Charl Pretoruis(Janique – hulp)

o/13 B & C

Allison Pieterson

Leighton Malgas

Kirsten Olivier, Marianke Marais

Martie Ferreira

o/11 A & B

Liezel Snyman

Ampie Vorster & Lisa du Preez

o/11 C & D

Kaylene Thomson

Zanè Swanepoel

o/10 A & B

Ruan Boshoff

Lindie Marais

o/10 C & D

Sonje Miles

Sune Swart

o/9 A & B

Mia Smith

Jani Odendaal, Stephnè Fourie

o/9 C & D

Danielle Smith

Lu-Ann Brandt, Zoe Barnard

o/8 A & B

Ruan Boshoff

Leighton Malgas

Martie Ferreira

Assistent

o/8 res

Assistente, Buite Afrigters

Gertrude Wolfaardt, Mia Smit Janie Odendaal, Assistente

o/7

Assistente, Buite Afrigters

Kathy Germishuys, Hedy Koegelenberg, Suzette vd Westuizen, Ilona Kleyn