Onderneming van die Bestuurspan

Die Bestuurspan is ‘n professionele span wat op bestuursvlak Laerskool George-Suid se belange op die hart dra en die skool se waardes uitleef. As leiers in hul onderskeie gebiede, bied die Bestuurspan ondersteuning aan die Skoolhoof.

Samewerking | Ondersteunend | Lojaliteit | Integriteit | Inisiatief
SKOOLHOOF

Mnr. Sas du Plessis

ADJUNKHOOF

Mnr. Hein Marais

ADJUNKHOOF

Me. Barbara Albertyn

DEPARTEMENTSHOOF

Me. Kathy Germishuys

DEPARTEMENTSHOOF

Me. Mariet Boshoff

DEPARTEMENTSHOOF

Me. Riekie Nel

DEPARTEMENTSHOOF

Me. Etresia Heyns

DEPARTEMENTSHOOF

Mnr. Anton de Reuck

WAARNEMENDE DEPARTEMENTSHOOF

Me. Susan Hattingh