Back

#Volbloedloeries

Atlete volg ‘n gebalanseerde oefenprogram en kry gereeld blootstelling om aan verskillende byeenkomstes deel te neem.  0/7 en 0/8-atlete neem slegs aan naelloop-items deel.  Vanaf 0/9 kan atlete aan baan- sowel as veld-items deelneem.

Afstande van baan-items waaraan die verskillende ouderdomsgroepe kan deelneem:

0/7:  60m en 80m

0/8:  60m, 80m en 800m

0/9:  60m, 80m en 1200m

0/10, 0/11:  80m, 100m, 1200m, 70m-hekkies

0/12:  100m, 150m, 800m, 1200m, 75m-hekkies, 150m-hekkies

0/13:  100m, 200m, 800m, 1500m, 75m-hekkies (dogters), 80m-hekkies (seuns), 200m-hekkies

Veld-items waaraan die verskillende ouderdomsgroepe kan deelneem:

0/9 – 0/13: Verspring, Hoogspring en Gewigstoot

0/12 – 0/13: Spiesgooi en Diskus

0/10 tot 0/13-atlete wat kwalifiserende tye behaal, sal vir die EDEN-span in aanmerking geneem word.

Byeenkomste waaraan atlete kan deelneem:

Interne Kleurebyeenkoms, Buksie-byeenkoms, Sirkelbyeenkomste, Kwagga Top10 byeenkoms, George Prestige byeenkoms, Eden-kampioenskappe, Wes-Kaap kampioenskappe,  Suid Afrikaanse-kampioenskappe, Nashua byeenkoms, PGS byeenkoms en die Bredasdorp-byeenkoms.

KOÖRDINEERDER:
Neva Bernstein

ASSISTENT KOÖRDINEERDER:
Gertrude Wolfaardt

ITEM

AFRIGTERS

Gewigstoot

o/10 – o/13

Marizan Berndt, Alexander Venter

Hekkies

o/10 – o/13

Allison Petersen

Hoogspring

o/10 – o/13

Kerstin Olivier, Maygan-Joy van Rooyen

Middelafstande

o/10 – o/13

Neva Bernstein, Meagan Roelof

Opwarm en naellope

o/7 – o/9

o/10 – o/13

Gertrude Wolfaardt, Jani Odendaal

Skyfwerp

o/12 – o/13

Mnr. M Maree (Buite-afrigter)

Maandae – Donderdae (17:00 – 18:00)

Spiesgooi

o/12 – o/13

Verspring

o/10 – o/13

Charlene Jooste, Malisca Odendaal