#TeamLGS
Laerskool George-Suid se Skoolbeheerliggaam is ‘n dinamiese groep ouers en personeel wat deur die ouers van die skool verkies word. Die skool is bevoorreg om staat te kan maak op ouerbetrokkenheid. Die samestelling van die Beheerliggaam is as volg: vyf ouers, twee opvoeders, een nie-opvoeder en die Skoolhoof (ex officio).
VOORSITTER
Mnr. Chris-Jan Venter
ONDERVOORSITTER & INFRASTRUKTUUR
Me. Jeanine van der Merwe
TESOURIER
Mnr. FC de Wet
SEKRETARESSE
Me. Lelanie van Gass
PERSONEEL, ONTWIKKELING EN WELSTAND
Me. Sanet Grobler
SPORT
Mnr. Wilhelm Koch
SPORT & KULTUUR
Me. Irene du Plessis
TEGNOLOGIE & LOERIEWEB
Me. Mariet Boshoff
SKOOLHOOF
Mnr. Sas du Plessis
AKADEMIE (GEKOÖPTEER)
Me. Barbara Albertyn
BEMARKING & IDENTITEIT (GEKOÖPTEER)
Me. Anja Swart
