R100.00
Krieket helm-oortreksel beskikbaar.
Bly warm, bly “cool”. Fleece-kombersie 1.5m x 1m.
Lekker groot swemhanddoek in pragtige helder kleure.
Trotse Loerie-ouers kan nou hul lojaliteit wys met hierdie hemp. Verskillende groottes kan by die klerebank aangepas word.
Hierdie sakkie is ideaal vir LO-drag, swemklere of kosblikke en waterbottels. Dit is waterdig, masjienwasbaar en groot genoeg om selfs jou tekkies in te pas.