Die Oueraksie doen ongelooflike werk! Hulle is voorwaar ‘n entoesiastiese groep ouers wat hard werk om saam fondse vir die skool te genereer. Buiten lede van die Oueraksie, wat as ouerkomitee dien, is daar ook Graadverteenwoordigers wat behulpsaam is.