R130.00
Swart hokkiesokkies in verskeie groottes beskikbaar.
3-5, 6-8, 9-12
Krieket helm-oortreksel beskikbaar.
Trotse Loerie-ouers kan nou hul lojaliteit wys met hierdie hemp. Verskillende groottes kan by die klerebank aangepas word.
Scrunchies beskikbaar.
Bly warm, bly “cool”. Fleece-kombersie 1.5m x 1m.