R130.00
LGS Loerie-sokkies geel sokkies met swart Loerie-embleem. Ideaal vir sport, maar ook ‘n oulike mode-item.
Small, Medium, Large
Swart hokkiesokkies in verskeie groottes beskikbaar.
Trotse Loerie-ouers kan nou hul lojaliteit wys met hierdie hemp. Verskillende groottes kan by die klerebank aangepas word.
Bly warm, bly “cool”. Fleece-kombersie 1.5m x 1m.
Krieket helm-oortreksel beskikbaar.