Back
29 Januarie

Veerkragtigheid

Veerkragtigheid Ons tema vir die jaar. Die waarheid is as ons veerkragtigheid het, gaan ons 2021 met vreugde tegemoet, emosioneel sterk en weerbaar. Hier is twee mooi uitbeeldings van hoe twee van ons leerderraadslede dit sien (Veneske Steenkamp links en …

31 Julie

Covid Glas

Covid Glas Ons maak graag ons kinders groot vir sukses. “set up for success” – dis so mooi gestel in engels. Hoe doen ek dit met die pandemie? Ons raak almal gefrustreerd en wil soms net gil! En dis ‘okay’… …