Back

LGS groet ‘n legende

LGS groet 'n legende

Vandag groet Laerskool George-Suid ‘n LEGENDE!

Meneer Dippenaar (of Mnr. Dippies soos meeste hom ken) het in 1980 by LGS begin werk as ‘n jong onderwyser.

Hy het diep spore in BAIE leerders, ouers en personeel se harte getrap in sy 40 en ‘n half jaar by LGS!

Sy wysheid, raad, kennis, grappies en harde werk sal baie mense vir altyd onthou! Mnr. Dippies is ‘n LGS-legende en sy teenwoordigheid gaan elke dag gemis word!

Ons wens hom seën en voorspoed toe vir sy aftrede. Elke huidige en oud-Loerie salueer hom!

VORIGE UITGAWES

admin
13 Oktober 2023

Boelies

admin
25 Julie 2023

Angstigheid

admin
3 April 2023

Angs

admin
16 November 2022

Vakansie Verveeldheid

admin
19 Oktober 2022

My kind het nie maats nie!

admin
22 Julie 2022

Omgee gee hoop

admin
6 April 2022

Omgee

admin
14 Februarie 2022

Swem of sink