Back
Verlies
02 September

Verlies

Die groot hartseer – Verlies Net soos volwassenes soms sukkel om die omvang van verlies te begryp, ervaar ons kinders dit dieselfde. Nie net reageer kinders anders as volwassenes op die verlies van ‘n familielid nie, hulle ouderdom speel ook …

08 Maart

Groei

Groei Hierdie jaar is LGS se tema is groen. Nie die groenoog-monster nie – maar groen vir groei! Groei is deel van ons daaglikse lewe, ons elkeen groei daagliks in elke aspek van ons lewe… fisies, emosioneel en geestelik. Die …

22 Januarie

Skermtyd Riglyne

Skermtyd riglyne vir besige ouers Ons brein is nie ontwerp vir konstante kennisgewings, eindelose opsies en kanale, veelvuldige toepassings, 40-uur week (plus 5 sosiale geleenthede), SMS’e, e-posse en WhatsApp’s nie. Geen wonder ons voel oorweldig, uitgebrand en angstig nie. Kom …

13 Oktober

Boelies

Ons ken almal ‘n boelie Ons weet van hulle en ons ken hulle. Ons weet net nie altyd hoe om hulle te hanteer nie. Of dit in die werksplek, vriendekring of dalk by jou familiebraai is.  Ek doen tans my …

25 Julie

Angstigheid

Angstigheid Hande in die hare oor my angstige kind! Wat maak ek? Hoe help ek hom? My kind wil nie in die oggende skool toe gaan nie. Waar kom die emosies nou vandaan? Wat staan my as ouer te doen? …

03 April

Angs

Wanneer kinders angs beleef Baie kinders ervaar deesdae angs sonder om die simptome, wat ons met angs assosieer, te wys. Hoe weet ek wanneer my kind angstig is en hoe kan ek my kind help? Angs kan ‘n kind aktiveer …