Back
22 Julie

Omgee gee hoop

Om vir ander om te gee, gee hoop! Dis moeilik genoeg om eienaarskap vir my eie emosies en praatwerk te aanvaar. Wanneer ek dan ook verantwoordelikheid  aanvaar om ‘n maat se hart te beskerm is dit ongelooflik waardevol en soms …

06 April

Omgee

Omgee Volhoubaar, Veerkragtig en Onstuitbaar – ons tema vir die jaar. Ons almal weet dat ‘n driedubbele tou nie so maklik soos ‘n enkeltou breek nie. Spanwerk dra by tot groter volhoubaarheid, veerkragtigheid en onstuitbaarheid! Niemand kan gee wat hy …

02 Desember

Dissipline

DISSIPLINE Een van die nuwe gonswoorde van 2021 is “selfcare”. Een van die eerste stappe van “selfcare” is selfbewustheid – doelbewuste selfbewustheid (“mindful selfawareness”). As ek bewus is van wat ek in sekere situasies ervaar kan ek my optrede beheer. …

19 Oktober

Positiewe ingesteldheid

Geestelike weerbaarheid begin met ‘n postiewe ingesteldheid! Oktober is geestelike welstand maand. Die begin van gesonde, geestelike welstand en emosionele intelligensie is emosionele weerbaarheid. Ons speel baie bal in my kantoor. Gelukkig is die kantoor lekker groot. Soms laat val …

20 September

Glo jy kan

GLO JY KAN Jy is die baas van jou brein. Só maak jy nuwe breinpaadjies: https://youtu.be/zCpzDyT08d4 VORIGE UITGAWES Groei Groei Hierdie jaar is LGS se tema is groen…. Skermtyd Riglyne Skermtyd riglyne vir besige ouers Ons brein is nie… Boelies …

05 Augustus

Ek kan

EK KAN Om vandag te oorleef het leerders nodig om in hulself te glo. Hierdie video leer jou hoe om ‘n groei ingesteldheid te kweek. As jy dink jy kan, dan kan jy! https://youtu.be/llG–siLYjM?si=GSSWCmoi72zDI4TO VORIGE UITGAWES Groei Groei Hierdie jaar …

05 Julie

Hoop

HOOP Ons speel emosionele aflos… om net te oorleef!  Daagliks beleef ons al meer emosionele spanning en in ‘n poging om kop bo water te hou speel ons onbewustelik die “blame game”.  Ons emosionele kapasiteit emmers loop oor, ons kan …

01 Junie

Ek het waarde

Ek het WAARDE Dis ‘n heerlike sonskyndag buite, maar in party van die kinders se harte is dit donker en bang. Met Covid-maskers op maak ons kinders nie meer oogkontak nie en mompel hulle as hulle groet. Die masker het …